Emily Ratajkowski

Emily Ratajkowski
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Emily O'Hara Ratajkowski
Geboorte 7 Junie 1991 (1991-06-07)
Londen, Engeland
Nasionaliteit Amerikaner
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Emily O'Hara Ratajkowski (gebore 7 Junie 1991 in Londen, Engeland) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Gone Girl (2014), We Are Your Friends (2015), Entourage (2015), en I Feel Pretty (2018).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search